|
|
|
|
|
|
|
|
Netplek van die AHI. Bevat agtergrondinligting oor die AHI, program van aktiwiteite en
verslae.
|
|
|
|
|
|
|
Inligting oor Centurion, sy organisasies, gebeure, geskiedenis, besienswaardighede, ens. Ook geleentheid om met ander sake van algemene belang te bespreek deur
KletsNet.
|
|
|
|
|
Nuusgebeure in Centurion en ander gebiede wat deur die Rekord bedien word. Bevat ook ander
inligting oor die gebied.
|
|
|
|
|
Inligting oor Centurion en advertensies van besighede in Centurion
|
|
|
|
|
Inligting oor NG Gemeente Wierdapark en bybelstudiemateriaal.
|
|
|
|
|
Inligting oor die MCOK en sakegeleenthede in die gebied. Databasis van sakeondernemings in
die gebied. Plaas jou besigheid op die databasis.
|
|
|
Inligting en Ondersteuning vir Kleinsake en ander Besighede
|
|
|
|
|
Departement van Handel en Nywerheid se Netplek vir besigheidsinligting gefokus op mikro-
tot mediumgrootte besighede. (Business Referral And Information Network)
|
|
|
|
|
|
|
|
Gebruikers kan verskaffers uitnooi om te tender op die goedere of dienste wat hulle
benodig. Gratis vir aankopers.
|
|
|
|
|
Suid-Afrikaanse Netplek met inligting en raad oor bestuur van 'n onderneming,
nuushoogtepunte, artikels oor toepaslike onderwerpe, skakels na ander Netplekke en kalender met inligting oor seminare, konferensies en tentoonstallings.
|
|
|
|
|
Skakels na inligting vir die besigheidsman. (Verkry vanuit "Pret op die Internet" (Rapport,
19 September 1999) van Louis Nel.) Amerikaanse oriëntasie maar steeds nuttig.
|
|
|
|
|
|
|
Staat se Netplek met J2K inligting
|
|
|
|
|
Hierdie Netplek bevat 'n dokument met letterlik honderde skakels na J2K inligting op die
Net. (Dank aan Fluffy Dempers vir die verwysing.)
|
|
|
|
|
Skakels en inligting oor J2K. (Dank aan Fluffy Dempers vir die verwysing.)
|
|
|
|
|
Microsoft se bladsy met inligting oor hulle produkte se J2K status. Bevat ook 'n programmetjie waarmee 'n oudit en verslag van die J2K status van die Microsoft produkte op die gebruiker se rekenaar gedoen kan word.
|
|