Argief: Hierdie was die webwerf van Centurion Sakekamer vanaf die 1990s tot 5 Oktober 2005. Dit word nou slegs behou as argief en word nie meer
bygehou nie.
Geborg deur:
Die Centurion Sakekamer is 'n sake-organisasie wat die volgende doelstellings nastreef en aktiwiteite aanbied:
Bevorder vryemarkstelsel.
Reël aktuele seminare vir lede.
Reël projekte tot voordeel van lede.
Dien as spreekbuis vir lede m.b.t. plaaslike sake.
Verteenwoordig die belange van sakemense in die samelewing.
Dien as kanaal vir georganiseerde nasionale optrede.
Neem deel aan kongresse van die AHI.
Bied netwerkgeleenthede aan lede.
Skakel met die Stadsraad.
Centurion Sakekamer is trots om geassosieer te wees met die volgende twee Webwerwe: