|
Die 2005 Algemene Jaarvergadering is gehou op 24 Februarie 2005. Mnr Lukas de Lange
en dr. Hanneke du Preez het opgetree as sprekers, nuwe lede het lidmaatskapsertifikate ontvang, die uittredende voorsitter het haar jaarverslag gelewer en die nuwe bestuur is aangewys.
|
|
|
|
|
|
Mnr. Lukas de Lange, een van die sprekers by die geleentheid.
|
|
|
|
|
|
Dr. Hanneke du Preez, een van die sprekers by die geleentheid.
|
|
|
|
Hieronder 'n paar van die nuwe lede wat lidmaatskapsertifikate ontvang het.
|
|

|
|
|
|
|
|
|
|
|
|

|
|
Sommige van die hooggeplaasdes en ampsdraers
|
|
|
|
|
|
Mnr. Gerhard Lourens, wat die verkiesing hanteer het, en Johan Viljoen (bestuurlid)
|
|
|
|
|
|
Ulrich Langner lewer verslag oor die finansiële state.
|
|
|
|
|
|
Forrest Beaumont (regs) , fotograaf en outeur, het kopieë van sy boek oor Gary
Player aan enkele lede oorhandig as erkening vir hulle diens aan die sakekamer.
|
|
|
|
|
|
Die nuwe bestuur vir 2005
Agter: Dawid Pieterse, Louis McLaren, Johan Viljoen, Theo Schoeman, Unre Visagie, Sean Young Voor: Dr Hanneke du Preez, Sonja Smith, Adv. Marika van der Walt, Leonie Smit, Ulrich Langner, Tinus Strydom
|
|
|
|
|
|
Die herkose voorsitter, Leonie Smit, word deur Nollie Coetzer, uittredende
Onder-Voorsitter, gelukgewens.
|
|
|
|
|
|
Die nuwe Onder-Voorsitter, Tinus Strydom, word deur Nollie Coetzer,
uittredende Onder-Voorsitter, gelukgewens.
|
|
|